Testimonials


Experience at kilokor

From: Penny Willemse Sent: Wednesday, 26 January 2022 20:56 To: braam@kilokor.co.za Subject: Groot groot dankie! Goeie naand Braam Ek is jammer vir die uur wat laat is en nie tussen besigheids ure is nie. Kan ek asb van jou tyd gou gebruik? Ek het verlede week Maandag vir Kilokor gekontak ivm die "rent to own" opsie. Ek het die details op die webwerf gekry en toe ek bel het Charmaine geantwoord en ons het gesels oor die einste opsie. Sy het gevra hoekom ons nie aansoek doen vir finansieele ondersteuning van bank nie? Die volgende dag het ek al die dokumente gevat na haar toe en ons het die aansoek in haar hande gelos. Donderdag het ons die sleutels van die Hyundai Accent Hatchback gekry en dit was soos n droom vir ons... vir my... Alles wat verkeerd kon loop het verkeerd geloop, Charmaine het nie opgegee nie. Ek dink sy het harder as ek gebid. Sy was reguit, eerlik en bedagsaam! Vreeslik profesioneel ten alle tye en ek kon terug eerlik en oop wees, wat mens baie min kry. Die karretjie het klein goedtjies gehad om reg te maak en uit te sorteer. Charmaine het my na Duanne toe verwys (ek ken nie die spelling vir die name nie). Maandag was karretjie terug by julle. Duanne was in n vergadering, maar Gregory het sy taak so goed geken en alles net makliker gemaak. Duanne het dadelik geweet wie ek is en hoekom ek die karretjie daar is. Daar was nie een keer lee beloftes gemaak nie - "ons sal kyk wat ons kan doen" en ons sal help waar ons kan - was die motto. Die gesindheid van die drie mensies het my so verbaas, my stom geslaan. Vandag het ek Rudie ontmoet wat aan karretjie gewerk het en dit was n plesier om met hom te gesels. Dinge loop verkeerd en mens reken op ander mense, maar al die mensies het regtig mooi saam gewerk en regtig goed gekommunikeer. Ek het ongelukkig glad nie geduld en ek en my Abba Vader werk daaraan, hulle was so professioneel dat ek glad nie eenkeer eers n bietjie "uptight" was nie en ek wil net he jy moet weet wat hierdie personeel vir jou doen (vir hulle self ook). Ek kan nie vir jou eintlik noem of verduidelik hoe positief ons nou is oor Kilokor en ons verwys ALMAL wat nuwe of gebruikte motors wil koop net na julle toe. Ek dink dis al hoe ons kan dankie se. Wat n span mense hierdie. Ek weet... weet... weet... dat jy as persoon jou droom met hul deel en dat wat jy se en dink wragtig saak maak vir die 4 mensies. In vandag se rowwe, onseker, seer kry, kwaad raak en hopeloos te min vertroue wereld waarin ons leef is en was dit regtig n plesier om by Kilokor te wees te danke aan die mensies. Van begin tot einde was ek nie aleen nie. Ek weet ook dat almal gebrekke het en dat as mens ons foute maak en foute het, maar kan ek asb asb jou vra om hierdie met hul te deel, dis iets waarop jy vreeslik kan trots wees! Die koffie is altyd n bonus ;-) Baie dankie vir jou tyd. Mag ons Koning jou sokkies van jou voete af bless, jou besigheid bless, jou personeel bless en so ook hierdie spesiale 4 mensies xxx

Experience at kilokor

I bought my first car at kilokor motors...the friendly gentleman (Erich) that assisted me and got me my perfect dream car. Erich was very understanding and patient, he understood what I wanted and he delivered exactly that at the end of day. The service and buying process was quick and stress free...with in no time I had my car...all thanks to kilokor and Erich Next time you need a car at kilokor, ask for Erich...he understands the assignment ????

Review

I would like to write a review about Kilokor Motors wonderful service from wilda of kilokor ???? easy process and quick

Good service

Good service. Charmaine was great with her service and the manner in which I was treated.

Kilokor Motors Excellent and efficient

Excellent and efficient, deadline was met

Ronald Mudzi

Kilokor motors are so professional, they were helpful to me when l bought my car and made sure l really get a value for money deal

Kilokor customer feedback

Bailie have the best service from day one until delivery of the car. Awesome to have dealt with him

Problem solved in no time!

Derick did not only solve a major problem for me, but did so in record time and went the extra mile. Thank you - Braam, the other Directors and Derick for helping me by replacing a broken down vehicle with a reliable "upgrade" in no time. Also Ashlene - you've been a tremendous part of my journey with Kilokor - Thank you

Allucia

The service was excellent, they know how to treat customers, special thanx to Amanda and her team, she is the best and I am very Happy with my car. Keep it up Kilokor motors.