Sales Executive

083 634 2140

Tannie Rita;

 

Baie dankie vir al tannie se
moeite gister bly om te sien dat daar nog verkoopsdames is wat menslikheid het
en regtig omgee vir hul kliente. 
Dit word opreg waardeer en baie
sterkte met die verkope by die nuwe werk.

Ek bid vir tannie n geseende
fees tyd toe en hoop die nuwe werk bring n vreugdevolle ervaring vir tannie.

Baie dankie vir die goeie diens

Groete;



















Deon